Welkom by die Leergemeenskap

Ons leer hoe om nuwe praktyke, gewoontes en ritmes in te oefen

 

 

 

Noudat jy vir In Pas registreer het, nooi ons jou om solank die handleiding te lees.

 

Jy kan die digitale weergawe hier aflaai.

As jy die handleiding wil uitdruk is die voorblad hier en die drukkersweergawe hier.

 

Hierdie handleiding is nog ‘n prototipe  laat weet ons gerus as daar spelfoute is, of as enigeiets onduidelik is.

 

Hier is ook ‘n plakkaat met die Verskillende Ritmes en oefeninge.

 

 

 

Lees die inleiding en reflekteer solank oor jou gemeente se missionale reis tot dusver.

 

 

 

Ons het ‘n paar videos opgeneem om die In Pas handleiding se doel en die gebruik daarvan te verstaan.

 

 

 

 

 

 

Ons het ook ‘n waarderende ondersoek saamgestel en ons stel voor dat jy dit saam met ander leiers on jou gemeente invul.

 

Hier is die instruksies vir die waarderende ondersoek.

 

Hier is ook Artikels oor missionale kerkwees.

 

Die In Pas reis bestaan uit 45 Praktyke, lees meer oor Praktyk 4, en lees gerus meer hier oor Praktyk 7

 

Hier is die videos wat jy tydens die VBO gekyk het … ons beplan om op hierdie blad nóg hulpbronne beskikbaar te stel.