SINODALE GESPREK – 3 November 2020 (OPVOLG)
Tydens die 3de November het ons ‘n kort gesprek gehad oor vasgelooptheid in die sinodes. Ons het gesels oor die uitdagings wat gemeentes beleef en hoe ons dit kan oorkom deur In Pas met God te leef. Hier is die insetsel.
Ons het ‘n reeks plakkate ontwikkel. Laai hull hier af.
As jy hierdie lees as Gemeenteleier vra ons dat jy solank dink wie die leierspan in jou gemeente gaan wees wat die gemeente gaan begelei op hierdie pad. Nooi hulle om ook op die webblad te registreer.
Julle kan ook solank die Waarderende ondersoek invul.
Sinodale leiers word aangemoedig om gemeentes te nooi om deel te word van In Pas deur ook te registreer.
Great article! I really appreciate the clear and detailed insights you’ve provided on this topic. It’s always refreshing to read content that breaks things down so well, making it easy for readers to grasp even complex ideas. I also found the practical tips you’ve shared to be very helpful. Looking forward to more informative posts like this! Keep up the good work!
I do not even know how I ended up here but I thought this post was great I dont know who you are but definitely youre going to a famous blogger if you arent already Cheers