Praktyk 7 – Stel ‘n gemeentelike begeleidingspan saam
WAAROM ‘N GEMEENTELIKE BEGELEIDINGSPAN?
ʼn Missionale gemeentekultuur sal slegs gevorm word waar ‘n span sterk en liefdevolle leiers sáám verantwoordelikheid neem om ‘n proses van aanpassende verandering in die gemeente te inisieer en daarmee vol te hou.
Een van die heel eerste dinge om te doen wanneer die reis na ‘n missionale kultuur aangepak word, is daarom om ʼn gemeentelike begeleidingspan saam te stel. Hierdie span verbind hulle tot ʼn langtermynproses van voorbereiding en inoefening, gegrond op ʼn diepliggende oortuiging dat hierdie beweging Gód se beweging in die gemeente is. Hulle neem verantwoordelikheid daarvoor om oor die langer termyn die ritmes, gewoontes en praktyke vir roepingsgetrouheid op alle vlakke in die gemeente te vestig.
Dit is belangrik dat dit ‘n span is. Geen enkele individu beskik in hom- of haarself oor die kapasiteit om sonder die ondersteuning van ander hiermee vol te hou nie. Daarvoor is die handhawende kragte van die status quo en die weerstand teen verandering net te groot.
Hierdie span moet diep bewus wees daarvan dat missionale leierskap in die heel eerste plek leierskap deur voorbeeld is. Hulle is by wyse van spreke die “eerste dissipels” in die gemeente. Hulle is self tot die proses van missionale vorming verbind. Hulle demonstreer self die waardes en leefstyl wat in pas is met die beweginge van God Drie-enig.
Die gemeentelike begeleidingspan moet ‘n mandaat van die Kerkraad hê en deurlopend aan die Kerkraad verslag lewer.
HOE WORD DIE SPAN SAAMGESTEL?
Die Kerkraad gebruik die volgende kriteria in die aanwysing van ‘n gemeentelike begeleidingspan:
- Leerbare gees: Dit is ononderhandelbaar om leiers te vind wat self leerbaar is, self oop is vir die beweginge van die Heilige Gees in hulle daaglikse lewe en werk, en wat self die visie van gestuurdheid wil dra en aksies wil skep om dit te beliggaam.
- Verantwoordbaarheid: Net so belangrik is die leiers se bereidheid om mekaar verantwoordbaar te hou op die reis. Leiers moet op ’n baie konkrete manier hulle oortuiginge en besluite kan verantwoord.
- Grootte: Dit is belangrik dat die span nie te groot sal wees nie, maar daar moet ook ruimte wees vir voldoende diversiteit binne die span. Omdat die span oor ʼn langer termyn van twee tot drie jaar aktief sal wees, is dit belangrik om met die samestelling van die span genoeg ruimte te laat vir lede wat dalk nie end-uit beskikbaar sal kan wees nie. ‘n Span van 7 tot 10 mense is ideaal.
- Diversiteit: Maak seker dat julle ten minste mense met die volgende gawes in die span het:
‘n Visioneerder wat die groot prentjie kan sien en kommunikeer;
‘n Finansiële kundige wat met geld kan werk en die gemeente se boeke verstaan;
‘n Spanbouer wat die span kan bymekaar hou;
‘n Brugbouer wat oor grense kan verhoudings bou;
‘n Onderhandelaar wat werkbare ooreenkomste kan fasiliteer;
‘n Luisteraar wat op ‘n diep vlak mense se houdings en persepsies kan waarneem.
- Geloofwaardigheid: Die span moet die vertroue van die Kerkraad en die gemeente geniet. Hulle moet nie net ʼn hart vir God se plan vir die gemeente hê nie, maar dit ook geloofwaardig in die gemeente kan kommunikeer. Daarom is dit belangrik om ook bewese, natuurlike leiers in die span te hê. Probeer ʼn balans kry tussen lede wat reeds in leierskapsposisies is en leiers wat om een of ander rede uit die sisteem geval het of nog nie in die sisteem is nie.
- Geduld: Vind genoeg spanlede wat ʼn aanvoeling het vir die kompleksiteit van ʼn proses van aanpassende verandering en wat met geduld en oorleg kan onderskei wat die volgende stappe is om op die reis te neem. Die span gaan groei tot geloofsonderskeidende leiers wat met geduld en afwagting kan lei. Wees dus versigtig om te veel mense te kies vir wie onmiddellike resultate baie belangrik sal wees. Alhoewel ʼn span oor hierdie gawes ook moet beskik, kan te veel daarvan die proses van tydsame kultuurverandering laat skipbreuk lei.
HOE WORD MET DIE GEMEENTELIKE BEGELEIDINGSPAN GEKONTRAKTEER?
Dit help die begeleidingspan indien hulle met mekaar ooreenkom wat die dinge is waartoe hulle hulleself verbind. Hierdie “kontrak” moet deur die span self geskryf word. Die volgende kan dien as ‘n riglyn:
- Ons verbind ons tot die oortuiging dat God self hierdie beweging van die gemeente inisieer en ons roep om al meer in pas te kom met die lewende God self.
- Ons besef dat ons eerste taak is om God se beweging in die gemeente en wêreld te onderskei.
- Ons besef dat mens nie ander op hierdie pad kan begelei as jy dit nie self loop nie. Ons verbind ons persoonlik om hierdie reis saam met God, met mekaar en die gemeente te onderneem.
- Ons verbind ons om die praktyke waarmee die span en gemeente besig is, deel te maak van ons eie gewoontes.
- Ons neem sáám verantwoordelikheid vir die begeleiding van die prosesse in die gemeente. Ons verbind ons aan die gesamentlikheid en eenheid van die span.
- Ons verstaan dat die spanlede van mekaar verskil en dat dit die manier is waarop die liggaam van Christus funksioneer. Ons krag lê in ons diversiteit, ons eenheid in die roeping wat ons van God ontvang.
- Ons onderneem om saam te werk aan ‘n veilige ruimte waarin elkeen sy of haar bydrae sonder vrees vir beskaming kan maak.
- Ons onderneem om van mekaar te verskil in die styl wat Jesus vir ons aandui.
- Ons verbind ons tot die prosesse waarop die span gesamentlik besluit, al het ons ook in die vergadering verskil.
- Ons besef dat hierdie nie ‘n korttermyn werk is nie, en verbind ons, vir sover dit moontlik is, vir die volle duur van die proses.
- Ons besef die belangrikheid van kontinuïteit en om betyds te laat weet as ons deelname aan die span in die gedrang mag kom.
- Ons verbind ons om, sover dit enigsins moontlik is, elke byeenkoms van die span by te woon. Ons verstaan dat dit 2 tot 5 byeenkomste per kwartaal beteken.
- Ons verstaan dat daar spesifieke take uit byeenkomste mag voortvloei en verbind ons om deel te neem aan die uitvoering van planne.
- Ons verstaan dat ons ons mandaat van die Kerkraad kry en bly daarom verantwoordbaar aan die Kerkraad.
WAT DOEN DIE GEMEENTELIKE BEGELEIDINGSPAN?
- Vra geloofsonderskeidende vrae
Die primêre opdrag van die span is om ‘n proses van aanpassende verandering te begelei sodat die gemeente IN PAS kom met hoe God Drie-enig die gemeente plaaslik roep, versamel, vorm en stuur. Die begeleidingspan neem dus leiding in ‘n geloofsonderskeidende reis. Hulle vind deurlopend saam met die Kerkraad en gemeente antwoorde op die volgende kernvrae:
- Wie is God en wie is ons? (Identiteit)
- Waar is ons en wat gebeur hier? (Konteks)
- Waarmee is God besig en hoe word ons daarvan deel? (Roeping)
- Watter verandering is nodig om dít uit te leef? (Leierskap & Dissipelskap)
- Oefen gewoontes in
Die begeleidingspan weerstaan die aandrang op strategie, beheer, kontrole en vinnige resultate. Hulle fokus op die inoefening van die geestelike ritmes, gewoontes en praktyke wat die gemeente en gelowiges vorm as navolgers van Christus en in pas bring met God se beweginge in die gemeente en gemeenskap. Hulle gaan die proses begelei om die kultuur van die gemeente te verander. Hierdie verandering begin by die leiers van die gemeente en word gedra deur die inoefening van geestelike gewoontes en praktyke. Daarom is dit belangrik dat julle self hierin die voorbeeld stel en hierdie gewoontes en praktyke in julle eie lewens en tydens julle vergaderinge inoefen.
- Kom gereeld byeen
Dis belangrik om gereeld te vergader. Die intervalle hang af van die aard van die proses wat gevolg word. Indien die begeleidingspan ʼn reis soos voorgestel in hoofstuk 1 begelei, beveel ons aan dat die begeleidingspan aan die begin van die reis elke twee weke vergader.
- Kry ritme
Ontwikkel ʼn vaste ritme vir julle vergaderinge. Begin elke keer met Wandel in die Woord (Lukas 10:1-12 of die ankerteks wat julle as gemeente ontvang het). Gee terugvoer oor die verloop van die reis sedert julle die vorige keer bymekaar was. Onderskei die volgende stappe op die reis. Beplan die take wat voor die volgende byeenkoms afgehandel moet word voordat julle afsluit.
- Konsulteer met die Kerkraad
Die Kerkraad neem verantwoordelikheid vir die reis. Die gemeentelike begeleidingspan se rol is om die Kerkraad hierin te ondersteun, te fokus en te begelei. Hulle fasiliteer die proses van aanpassende verandering in die gemeente. Die Kerkraad moet deurgaans op hoogte wees met die beplanning van die reis en aktief daarby betrokke wees.
- Betrek alle gemeentelike leiers
Elke lidmaat wat in ‘n bediening is, ʼn leier is in sy of haar sfeer van invloed. Werkswinkels met die breër leierskap van die gemeente is belangrik. Die gemeentelike begeleidingspan betrek almal tydens sulke werkswinkels in die reis.
- Kommunikeer met die gemeente
Die sukses van die reis word bepaal deur die mate waarin die hele gemeente IN PAS kom met die beweginge van God Drie-enig. Gereelde kommunikasie en selfs vergaderinge met die hele gemeente is daarom net so belangrik. Benut die weeklikse aankondiginge. Hou gesprekke tydens eredienste. Nooi lidmate na werkwinkels. Nooi die gemeente deurlopend uit om deel te word van die reis. Nie almal sal ewe vinnig deel word nie. Sien die riglyne in hoofstuk 1 wat verduidelik hoe mense se openheid vir verandering verskil en hoe ʼn proses van aanpassende verandering in ʼn gemeente begin, verbreed en verdiep word. Stel julleself deeglik hiervan op hoogte en hou deurgaans hiermee rekening.
- Fokus op eredienste
Die erediens is die hartklop van die gemeente. Daarom behoort die begeleidingspan deurlopend met die leraars en eredienswerkgroep te besin oor die verband tussen liturgie en missionale vorming. Elke erediens behoort ʼn publieke viering te wees waar vreemdelinge verwelkom word en almal uitgedaag word om met die missio Dei IN PAS te kom.
WANNEER IS DIE WERK VAN DIE GEMEENTELIKE BEGELEIDINGSPAN VOLTOOI?
Wanneer die proses om die gestuurde roeping van die gemeente te onderskei voltooi is, is die taak van die begeleidingspan afgehandel. Van hier af neem die kerkraad en breër leierskap van die gemeente volle verantwoordelikheid vir die verdere verloop van die reis.
Die begeleidingspan het goeie werk gedoen indien die gemeente geleer het om geloofsonderskeidend oor God se roeping vir die gemeente in die gemeenskap te dink.
acquistare farmaci di marca Mylan Qualigen Leidschendam online aankoop
van medicijnen
Medikamente online in Spanien kaufen Sandoz Gallneukirchen médicaments sans ordonnance en Espagne
médicaments disponible en pharmacie belge Qualigen Vught medicijnen online te bestellen
Kauf von Medikamenten in Spanien orifarm Thuin prezzo
di farmaci con prescrizione in Italia
médicaments générique en ligne : ce qu’il faut savoir Almus Clichy achat de médicaments en Europe
acquistare farmaci online senza prescrizione medica sanias
Turbaco Options d’achat de médicaments pour les patients français
Trouvez facilement médicaments en ligne orifarm Antibes Achat de médicaments
en ligne : sécurité et fiabilité des sites
Medikamente online bestellen ohne Rezept in Amsterdam,
Niederlande Arena Bagheria Achat de médicaments sur Internet : ce qu’il faut garder à l’esprit
напишите программу даны три действительных числа возвести
в квадрат те из них значения которых
приснилась широкая река таро четверка земли
молитва за здоровье ребенка матроне московской
на русском гадание корона любви и статуэтка любви, гадание статуэтка любви
с точным ответом
молитва к прочищению гороскоп стрелец начинается
к чему снится селевой
карты таро указывающие
на развод, карты указывающие на паузу
в отношениях сигнификатор на картах таро
You’re so interesting! I don’t believe I’ve read a single thing like that before.
So wonderful to find another person with original thoughts on this
subject. Really.. thanks for starting this
up. This site is one thing that is needed on the internet, someone with
a little originality!
medicijnen kopen in Europa Pinewood Sarcelles Medikamentenpreis in der Apotheke
Hello Dear, are you truly visiting this website daily,
if so after that you will without doubt take nice know-how.
қарахан әулетінің шығу тегі кімдермен байланысты болды выгодные курсы валют на сегодня в кокшетау, курс
доллара в кокшетау на сегодня соч по физике 8 класс 2 четверть казахстан, сор по физике 8 класс
тепловые явления лего титаник купить в казахстане, лего титаник купить 9000 деталей
Usually I do not read article on blogs however I would like to say that this writeup very compelled me to take a look at and do it Your writing style has been amazed me Thank you very nice article
I do not even know how I ended up here but I thought this post was great I do not know who you are but certainly youre going to a famous blogger if you are not already Cheers
главный редактор газеты казах, с
1913 по 1918 год в оренбурге издавал газету қазақ diesel 10 ppm platts price
today, diesel d2 price per metric ton today олимпиады в казахстане, олимпиады для школьников казахстан 2022-2023 музыкалық ойын іс әрекет түрі, музыкалық
дидактикалық ойындар слайд
freedom mobile рассрочка, freedom mobile оплатить табиғи сипаттағы төтенше жағдайлар реферат, төтенше жағдай реферат
әлемнің көрікті жерлері эссе,
әлемнің таңғажайып жерлері метод гражданского
процессуального права рк, источники гражданского
процессуального права рк
гидросфера ластану көздері, гидросфераның ластану көздерін
жіктеу менің достарым эссе, менің ен жакын досым эссе сені мәңгі аялаумен өтермін,
бауыржан исаев өмір түгіл скачать мектеп оқушыларының жолда
жүру ережесі, жолда жүру ережесі скачать
I do believe all the ideas you have offered on your post.
They’re really convincing and will certainly work. Nonetheless, the posts are very short for novices.
Could you please extend them a bit from subsequent time? Thanks for the post.
сон идти по мосту через реку, переходить через мост во сне
исламский сонник 1000-7 токийский гуль ответ, что значит 1000-7 я умер прости дьявол и король
мечей, король мечей и звезда
днд homebrew заклинания приснились зубы выпадают гнилые зубы без крови
серуен картотекасы 3-4 жас, серуен картотекасы 1 кіші топ қоғамдық орындардағы
тәртіп ережелері слайд, қоғамдық орындардағы этика эссе қозғалыс кезеңі,
қоғамдық ұйымдар мысалдар келін кімге сәлем салу керек, сәлем салу тарихы
заговор устроиться на хорошую работу для сына к чему снится
купить новый костюм женский к чему снятся во сне
вши по исламскому соннику
молитва о чадах своих текст к чему снится двойной желток
Having read this I believed it was very enlightening. I appreciate you
taking the time and effort to put this information together.
I once again find myself spending a significant amount of time
both reading and commenting. But so what, it was still
worth it!
медиктердің айлығы 2023 жыл, медбике жалақысы масса радиостанции р-159, полоса радиочастот когда открылся жусан банк, жусан банк бывший какой банк геосаясат
10 сынып, география 10 сынып кітап 2 бөлім скачать
к чему снится корабль девушке кому подходит знак зодиака овен 12 января какой знак зодиака мужчина
к чему сниться белый голубь
залетевший в дом гадание онлайн бесплатно на конкретного человека
температура будущего мужа текст, сор по литературе 4 класс ответы задачи по математике ниш,
подготовка к ниш тесты с ответами бесплатно бот для группы ватсап, whatsapp бот скачать
асхат аймагамбетов қазақша, асхат аймағамбетов президент
кеңесшісі
паук ползет вверх по стене,
паук ползет вверх паук ползет вниз что это значит карты таро скачать песню ремикс, что говорят
карты таро? barabanov remix скачать порядок
учета, хранения и выдачи оружия и боеприпасов в
мвд, приказ 13 мвд по вооружению
молитвы св муч киприану обряды с 6 на 7 января, гадание на рождество на суженого