Praktyk 32 – Ekstra materiaal om te luister na die gemeenskap

 

 

Hierdie gewoonte help ons om die geheel van die gemeenskap waarbinne God ons geplaas het, te leer ken, om verskillende stemme te hoor en om inligting oor die gemeenskap te versamel en te interpreteer.

 

Volg hierdie skakel om ekstra materiaal vir hierdie praktyk te kry.