Video 9 – 3 November gesprek vasgelooptheid

Video 9 – 3 November gesprek vasgelooptheid

SINODALE GESPREK – 3 November 2020 (OPVOLG) Tydens die 3de November het ons ‘n kort gesprek gehad oor vasgelooptheid in die sinodes. Ons het gesels oor die uitdagings wat gemeentes beleef en hoe ons dit kan oorkom deur In Pas met God te leef. Hier is die...
Video 9 – 3 November gesprek vasgelooptheid

Oop gesprek – 6 Oktober 2020

OOP GESPREK – 6 OKTOBER 2020   As leergemeenskap is dit vir ons belangrik om saam te reis op die avontuur van In Pas. In hierdie Video reflekteer ons oor volgende stappe vir gemeentes. Ons gesels oor:   Frederick Marais gesels oor “Besluitneming...
Praktyk 32 – Ons luister wat in die gemeenskap aangaan

Praktyk 4 – Leesverslag

Praktyk 4 – Ekstra materiaal vir die opleiding vir die leesverslag Voordat ons as gemeente ʼn idee kan begin vorm van God se beloofde en voorkeurtoekoms vir ons en ons gemeenskap, is dit van die grootste belang dat ons allereers ʼn eerlike en duidelike prentjie...
45 Praktyke

45 Praktyke

Opsomming van die Ritmes, Gewoontes en Praktyke   RITME I – ONTDEK EN VIER   Gewoonte 1 – Sigbaar vier Praktyk #1: Sigbare vieringe Praktyk #2: Godstories Praktyk #3: Daaglikse ondersoek   Gewoonte 2 – Ontdek God se reis met ons Praktyk #4:...
Video 9 – 3 November gesprek vasgelooptheid

Tweede sinodale gesprek

TWEEDE SINODALE GESPREK – 1 SEPTEMBER 2020   As leergemeenskap is dit vir ons belangrik om saam te reis op die avontuur van In Pas. In hierdie Video reflekteer die sinodale verteenwoordigers van missionaal kerkwees oor In Pas. Ons gesels oor die volgende:...
Video 9 – 3 November gesprek vasgelooptheid

Sinodale gesprek

SINODALE GESPREK – 4 AUGUSTUS 2020   In hierdie Video gesels die sinodale verteenwoordigers van missionaal kerkwees oor In Pas. Ons gesels oor die volgende: Wat is julle indruk van IN PAS? Wat dink jy hou jy in jou hand? Wat dink julle van die 3 voorstelle...
Video 9 – 3 November gesprek vasgelooptheid

Waarderende ondersoek

Sessie 3- Wat is ons volgende stap? Die waarderende ondersoek   In hierdie Video gesels ons oor die gebruik van die waarderernde ondersoek om die volgende stap vir jou gemeente te bepaal. As jy hierdie lees as Gemeenteleier vra ons dat jy solank dink wie die...
Video 9 – 3 November gesprek vasgelooptheid

Hoe kan gemeentes die boek gebruik?

Sessie 2- Hoe kan gemeentes die boek gebruik?   In hierdie Video gesels ons oor die verskillende opsies om die handleiding te gebruik: As gemeentes wat saam op ‘n gestruktureerde reis gaan. As gemeentes wat saam op ‘n semi- gestruktureerde reis gaan....
Artikels

Artikels

Artikels Missionale kerkwees Hier is ‘n paar artikels oor missionale kerkwees wat behulpsaam is:   Lourens Bosman artikels:   DIT IS NIE NET NOG ’N DIEET NIE  DIE KERK KEER TERUG NA NORMAAL SOOS BUFFELS OP PAD WEIDING TOE IN PAS MET DIE SENIOR VENNOOT...
Video 9 – 3 November gesprek vasgelooptheid

Hoekom in Pas?

Sessie 1- Hoekom In Pas?   In hierdie Video gesels ons oor die volgende: Wat maak die In Pas handleiding anders as boeke oor die missionale kerk? Vir wie is dit bedoel? Wat hoop ons om te bereik met die boek? As jy hierdie lees as Gemeenteleier vra ons dat jy...