Opsomming van die Ritmes, Gewoontes en Praktyke
RITME I – ONTDEK EN VIER
Gewoonte 1 – Sigbaar vier
Praktyk #2: Godstories
Praktyk #3: Daaglikse ondersoek
Gewoonte 2 – Ontdek God se reis met ons
Praktyk #4: Ontwikkel ʼn verslag oor die gemeente se kultuur (leesverslag)
Praktyk #5: Ons onderskei ons patrone van gestuur-wees
Praktyk #6: Ons doen ʼn storiemuur
Gewoonte 3 – Ontdek medereisgenote
Praktyk #7: Stel ʼn gemeentelike begeleidingspan saam
Praktyk #8: Vorm ʼn gemeente-netwerk (cluster)
RITME II – LUISTER EN ONDERSKEI
Gewoonte 4 – Word stil en ontvang God se teenwoordigheid
Praktyk #9: Stilword
Praktyk #10: Hou ʼn joernaal
Gewoonte 5 – Lees die Woord luisterend
Praktyk #11: Wandel in die Woord
Praktyk #12: Lectio Divina
Gewoonte 6 – Onderskei God se wil vir ons
Praktyk #13: Vra Godsvrae
Praktyk #14: Luister na die Gees
Praktyk #15: Vra Woordvrae
Praktyk #16: Voer ‘n “Egte Gesprek”
Praktyk #17: Die luistersiklus
RITME III – WAAG EN EKSPERIMENTEER
Gewoonte 7 – Betree die vreemde
Praktyk #18: Beplan die eerste treë
Praktyk #19: Wandel in die wêreld (Son)
Praktyk #20: Verwelkom die vreemdeling (gasvryheid)
Praktyk #21: Stap ʼn pelgrimstog
Praktyk #22: Die luisterplons
Praktyk #23: Gebruik erediensreekse
Gewoonte 8 – Bou vennootskappe
Praktyk #24: Vestig vennootskappe
Praktyk #25: Vorm bruggemeenskappe
Gewoonte 9 – Eksperimenteer
Praktyk #26: ʼn Lae-risiko eksperiment
Praktyk #27: Die eksperimentele plons
RITME IV – VERHELDER EN FOKUS
Gewoonte 10 – Ons kyk in die spieël
Praktyk #28: Waar op aarde is ons?
Praktyk #29: Vestig luistergeleenthede
Praktyk #30: ‘n Groot vraag aan die gemeente: waarvoor roep God ons – hier en nou?
Praktyk #31: Die National Church Life Survey (NCLS)
Gewoonte 11 – Ons leer ons gemeenskap ken
Praktyk #32: Ons luister wat in die gemeenskap aangaan
Praktyk #33: Ons kyk met nuwe oë na die gemeenskap
Praktyk #34: Ons leer om na patrone te soek
Gewoonte 12 – Onderskei roeping en fokus
Praktyk #35: Vind die fokus van ons roeping
RITME V – IMPLEMENTEER EN INOEFEN
Gewoonte 13 – Leiers wat deur voorbeeld lei
Praktyk #36: Ontwikkel roepingsgesag
Praktyk #37: Aktiveer missionale intelligensie
Praktyk #38: Ontwikkel ʼn lewensritme (Regula)
Gewoonte 14 – Skep konkrete aksies
Praktyk #39: Gee die eerste treë
Praktyk #40: Belyn die gemeentelike aktiwiteite
Praktyk #41: Die leierspanverbintenis
Praktyk #42: Hanteer polariteit en konflik
Gewoonte 15 Begeleiding
Praktyk #43: Ontwikkel geloofsgewoontes
Praktyk #44: Ontwikkel vaardighede
Praktyk #45: Ontwikkel nuwe oefeninge
Is daar enigsins enige plek op hierdie website waar dit oor God gaan en wat Hy deur Sy Woord geopenbaar het? Waar dit oor Sy agenda gaan, Sy koninkryk, Sy Weg, Sy evangelie?!!
Alles wat ek sien gaan oor die mense, hul verstaan van dinge, hul agendas, hul idees! Dis nie van God Drie-Enig nie!
Me thinks the emperor has no clothes!………………
Soos die keiser wat geen klere gedra het nie maar te bang was om as “dom”beskryf te word, en maar saamgaan met die skelms se diaboliese plan om geld te maak, so lyk dit my dat niemand hierdie kerk oproep om te se, “julle praatjies het geen substans, is net lee idees wat niemand kan red nie! Waar is die aardskuddende krag van die evangelie van Jesus Christus, die ge-Kruisigde?! Waarom is hier niks oor die inhoud van die pragtige evnagelie (wat beteken, ‘goeie nuus’)
Die evangelie is die goeie nuus, die aardskuddende NUUS(!) van Jesus wat aan die kruis gesterf het om Sy kinders los te koop van die vloek van die wet, sodat “die seen van Abraham na die heidene kan kom in Christus Jesus’!
Excellent blog here Also your website loads up very fast What web host are you using Can I get your affiliate link to your host I wish my web site loaded up as quickly as yours lol