by inpas_ppeqao | Oct 12, 2020 | Videos
OOP GESPREK – 6 OKTOBER 2020 As leergemeenskap is dit vir ons belangrik om saam te reis op die avontuur van In Pas. In hierdie Video reflekteer ons oor volgende stappe vir gemeentes. Ons gesels oor: Frederick Marais gesels oor “Besluitneming...
by inpas_ppeqao | Oct 6, 2020 | Praktyke
Praktyk 4 – Ekstra materiaal vir die opleiding vir die leesverslag Voordat ons as gemeente ʼn idee kan begin vorm van God se beloofde en voorkeurtoekoms vir ons en ons gemeenskap, is dit van die grootste belang dat ons allereers ʼn eerlike en duidelike prentjie...